Contact Lana Swart - Top Agent (Principal - Head Office) SolePr

Office: +27 (0) 18 462 1188
Mobile: 072 665 8990/ 0824922940

Address

178 Goedehoop Street
Roosheuwel
Klerksdorp

Lana Swart - Top Agent (Principal - Head Office) SolePr


Ek is al 19 jaar in die Eiendoms bedryf, en het al verskeie toekenings verwerf vir hoogste omset in verkope vanaf 2005.. Ek is werksaam as Prinsipaal/Agent van Property 1000 (my eie Besigheid), vanaf openings datum (Maart 2007) As u 'n Eiendom het wat u vinnig wil verkoop of wil koop, skakel my vir vinnige, vriendelike diens, asook vir gratis waardasies. Ek nooi al my bestaande kliente asook voornemende kliente my te skakel whatsup of te messenger of telegram vir navrae en met n geruste hart met my Besigheid te doen. My Agentskap het ook verskeie kere al toekennings verwerf vir Top Agent/Agentskap, Wees gerus dat u einendom in goeie hande is.

Online Form